Back to Results | Home Residential For Sale Newcastle Aviary Hill ... Townhouse
R900,000

R900,000

2 Bedroom Townhouse For Sale in Aviary Hill
2
Bedrooms
1
Bathrooms
Sole Mandate
Print

Meenthuis te Koop

Web Ref. PTR1815
Floor size 67.00 m²
Monthly Bond Repayment
R9,137.06
Lieflike, warm meenthuis te koop wat veral geskik sal wees vir 'n elleenlopende persoon of ouer egpaar.
Die huis het 'n hoek-erf met 'n pragtige tuin en is in 'n baie stil omgewing.

Daar is 'n oop-plan sitkamer en kombuis, wat dit heerlik maak om kos voor te berei vir jou gaste terwyl mens kuier.
Daar is matte en in die kombuis en badkamer is teels.
Die kombuis het baie ingeboude kaste en 'n losstaande Thermofan stoof.
Daar is 2 slaapkamers met ingeboude kaste, en 'n studeerkamer met ingeboude kaste.
Die badkamer het ''n bad, stort oor die bad, ''n wasbak en toilet.

Daar is 'n afdak vir een motor, en die skuifdeure na die tuin het Trellidoor veiigheidshekke, en daar is diefwering voor al die vensters. Die kompleks het ''n veiligheidshek.

Skakel my gerus vir meer besonderhede.
Monthly Levy R705

Features

Interior
2 Bedrooms
1 Bathroom
1 Kitchen
1 Lounge
1 Study
Exterior
1 Parking (Carport)
Security
Sizes
Floor Size 67 m²
Listing Info
Date Listed 03-07-25
Time Listed 13:30

Disclaimer

While every effort will be made to ensure that the information contained within the PropertyTime website is accurate and up to date, PropertyTime makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.